07 Feb 2017

gd-0007
Weer-opsies werk! Dis ‘n redelike denkskuif weg van tradisionele versekering, maar dit werk! Promosie-artikel: Met die loodsing van WeatherInDe in 2016 het heelwat mense met baie skeptiese optimisme na dié nuwe weer-opsies gekyk, sê mnr. Hans Smit van WeatherInDe. “Die hele konsep van weerrisiko-verskansing deur middel van meting van reënval en temperatuur is ‘n redelike den...

22 Jul 2016

Frankfort - Vrede
Die vinnige verandering in die wêreldekonomie en klimaatsom standighede het die hele landbousektor se horison vir ewig verander. Die vinnige verandering het baie produsente en landboumaatskappye onkant gevang en die dinamika in die landbousektor baie vinnig verander. Risikobestuur was redelik effektief deur optimalisering en verbetering van boerderypraktyke en versekeringsbestuur. Die...

06 Jun 2016

IMG_5541
Maatskappye wat ná dié droogte nog relevant wil wees, sal baie vinnig moet aanpas, sê ʼn graanhandelaar. Die fokusverskuiwing en die afgelope jaar se droogte het baie finansiële diensverskaffers onkant betrap en die tekortkominge van die status quo baie duidelik uitgelig. Die droogte van 2015/’16 het die landbou in Suid-Afrika vir ewig verander en die maatskappye wat relevant wil ...

13 May 2016

IMG_5654
ʼn Bekende graanhandelaar het ʼn afgeleide instrument wat graan-, groente-, vrugte-, en veeboere kan uitneem om hulself teen te min reën asook ongunstige temperature te verskans! Die impak van die wisselvallige weerpatrone maak amok in die landbou. Dit noodsaak dat rolspelers in dié bedryf dringend na alternatiewe begin soek om aan almal in die sektor alternatiewe vorme van risikobest...