06 Jun 2016

IMG_5541
Maatskappye wat ná dié droogte nog relevant wil wees, sal baie vinnig moet aanpas, sê ʼn graanhandelaar. Die fokusverskuiwing en die afgelope jaar se droogte het baie finansiële diensverskaffers onkant betrap en die tekortkominge van die status quo baie duidelik uitgelig. Die droogte van 2015/’16 het die landbou in Suid-Afrika vir ewig verander en die maatskappye wat relevant wil ...

13 May 2016

IMG_5654
ʼn Bekende graanhandelaar het ʼn afgeleide instrument wat graan-, groente-, vrugte-, en veeboere kan uitneem om hulself teen te min reën asook ongunstige temperature te verskans! Die impak van die wisselvallige weerpatrone maak amok in die landbou. Dit noodsaak dat rolspelers in dié bedryf dringend na alternatiewe begin soek om aan almal in die sektor alternatiewe vorme van risikobest...